by Ds Theo Janse van Nieuwenhuizen (emeritus) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Lees 1 Petrus 2: 1-10 Laat julle as lewende stene opbou tot ’n geestelike huis, om ’n heilige priesterdom te wees en geestelike offers te bring wat deur Jesus Christus vir God welgevallig is. (1 Petrus 2: 5, AFR83) Die Skrif gebruik dikwels pragtige beelde om God se...
by Ds Theo Janse van Nieuwenhuizen (emeritus) | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Op Sondag 12 Januarie om 09:00, presies 50 jaar nadat ek deur my skoonpa ds PG van Staden in Gemeente Benoni in die amp georden en bevestig is, het ek en my vrou die geleentheid in Gemeente Boksburg herdenk. ’n Aantal goeie vriende, ook uit vorige gemeentes, het die...