by Petronel Fourie, lidmaat NHKA Pretoria-Oos | Thursday, 18 September, 2025 | Artikels, SP Engelbrecht-museum
Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP Engelbrecht-kerkmuseum teë te kom, waar ’n Gesangeboekie, naaldwerktafel,...