by Redaksie | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Ds Jaco Dreyer het einde Maart emeritaat aanvaar. Ds Dreyer is op 22 November 1984 gelegitimeer en op 2 Junie 1985 georden. Hy verrig sy diensplig te Gemeente Bloemfontein-Wes in 1985 waarna hy predikant is in Gemeentes Sabie, Nelspruit, Bloemfontein, Potchefstroom,...
by Redaksie | Monday, 5 May, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Drie van ons jong proponente wat in November 2024 gelegitimeer is, is reeds georden. Ds Tanya Maartens het ’n beroep na Gemeente Klerksdorp-Wilkoppies aanvaar en is op 12 Januarie georden. Ds Iwana Hartmann het ’n beroep na Gemeente Pretoria-Oos aanvaar en is op 9...
by Redaksie | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
Dr Robert van Niekerk het in Augustus 2024 sy PhD in Nuwe Testament aan die Universiteit van Pretoria (UP) verwerf. Die titel van sy proefskrif is Honour and shame in Revelation: A social-scientific reading of Revelation 2-3. In die proefskrif word neurologiese en...
by Redaksie | Tuesday, 25 March, 2025 | April 2025, Jaargang 118, Nommer 1, Die Hervormer
U is my hoop Ek wil my hoop op U gevestig hou, U, my Sterkte, want U is my veilige vesting! (Ps 59: 10, AFR83) Ek soek na die lewende water,ek roep en dors na U, Heer – want ek huil dag en nag, o Here, ek smagom by u te wees nog ’n keer. Al is ek ontsteld en...
by Redaksie | Friday, 28 February, 2025 | Die Hervormer, Maart 2025, Jaargang 117, Nommer 9
Die NHKA se vier nuwe predikante wat op 7 November 2024 gelegitimeer is, kry in hierdie uitgawe die geleentheid om hulself aan ons lesers bekend te stel. Hulle is prop Drian Cockeran, prop Annia van Deventer, ds Tanya Maartens en ons nuwe joernalis, prop Iwana...