by Redaksie | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Tydens die afgelope gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr SM (Sanrie) de Beer haar tweede doktorsgraad ontvang. Dr de Beer is leraar van Gemeente Philadelphia, ’n Nuwe-Testamentiese navorser en ’n dosent in Grieks. As buitengewone navorser in die...
by Redaksie | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Die Kerk het die afgelope tyd kennis geneem van die afsterwe van di HF (Hennie) Louw (Drie Riviere) op 56-jarige ouderdom, en GJW (Gert) van der Merwe (emeritus) op 78-jarige ouderdom. Die Kerk betuig haar innige meegevoel met die eggenote en families van di Louw en...
by Redaksie | Maandag, 5 Oktober, 2026 | Die Hervormer, Oktober 2026, Jaargang 119, Nommer 6
Vertrou op die Here Vertrou op die Here met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie. Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie reguit maak (Spr 3: 5-6, AFR2020). Dié wat My liefhet, word veilig bewaar.Dié wat my Naam ken, oorwin in gevaar.As hul My...
by Redaksie | Vrydag, 28 Augustus, 2026 | Die Hervormer, September 2026, Jaargang 119, Nommer 5
Lei my Heer op die regte weë Leer my om te doen wat vir U aanvaarbaar is, want U is my God. U goeie Gees moet my lei op gelyk grond (Ps 143: 10, AFR2020). Neem my lewe, laat dit Heer,U gewy wees meer en meer.Laat my hart gedurig juigen van dankbaarheid getuig. Maak my...
by Redaksie | Vrydag, 31 Julie, 2026 | Augustus 2026, Jaargang 119, Nommer 4, Die Hervormer
Aan U die eer Nie aan ons nie, Here, nie aan ons nie, maar aan u Naam kom die eer toe, oor u troue liefde, oor u bestendigheid (Ps 115: 1, AFR2020). Grote God, aan U die eer!Heerlik is waar U regeer;hemels is u majesteit; heilig u geregtigheid. U wat alles onderhou,U...