by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Daar word (anekdoties) vertel van ’n keer toe Albert Einstein per trein gereis het na ’n kongres. Die kondukteur kom verby om kaartjies na te gaan. Die verstrooide Einstein soek en soek – in sy jas se sakke, in sy aktetas, oral, maar hy kry nie sy kaartjie nie. Die...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Ons leef in ’n era van stemme – báie stemme. En daar is tallose forums en platforms wat eietydse seepkiste bied om daardie stemme te laat hoor: Van openbare dialoë tot dramatiese TikTok-video’s; van aanlynmedia se kommentaarkolomme tot eindelose Facebookdebatte; van...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 29 August, 2025 | Die Hervormer, September 2025, Jaargang 118, Nommer 5
Elke Sondag neem lidmate getrou hul sitplekke op kerkbanke in. Party banke is splinternuut, bekleed met sagte materiaal vir daardie ekstra bietjie gemak. Ander banke kraak en wankel ná dekades se gebruik, gevorm deur die gewig van geslagte se aanbidding. Banke het een...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Monday, 28 July, 2025 | Augustus 2025, Jaargang 118, Nommer 4, Die Hervormer
Hy was bloot besig om te draf op ’n rustige, sonnige middag in ’n stil straat op ’n klein dorpie. Toe – ’n enkele skoot. Dood. Geen bedreiging. Geen roof. Geen haat. Geen woede. Geen rede. Niks… Die moord op die 22-jarige student Christopher Lane in 2013 in...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Thursday, 5 June, 2025 | Die Hervormer, Junie/Julie 2025, Jaargang 118, Nommer 3
Die Wêreldgelukkigheidsindeks wat sedert 2012 jaarliks gepubliseer word, toon aan dat Suid-Afrikaners se gelukkigheidsvlakke steeds daal. Suid-Afrika beklee die 95ste plek uit 147 lande op die 2025-indeks – met dieselfde indekstelling as Mosambiek! Die vier lande...