by Ds Fanie Willers (Beroepafwagtend) | Tuesday, 30 August, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5
Lees Filippense 2: 5-11 Die Griekse woord vir aanbidding is proskuneō. Dit word vertaal as “om in nederigheid te kniel, om jouself in nederigheid te verlaag, om aan iemand anders oor te gee, om eerbied te betoon”. Toe Jesus Homself verneder het deur die gestalte van...