by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Lees Daniël 3: 24-30 Al die volke, nasies en taalgroepe is opdrag gegee om koning Nebukadnesar van Babel se goue beeld te aanbid. Drie Jode, Sadrag, Mesag en Abednego, steur hulle nie aan die bevel nie, en hulle word summier in ’n brandende vuuroond gegooi. Tot die...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Daar word (anekdoties) vertel van ’n keer toe Albert Einstein per trein gereis het na ’n kongres. Die kondukteur kom verby om kaartjies na te gaan. Die verstrooide Einstein soek en soek – in sy jas se sakke, in sy aktetas, oral, maar hy kry nie sy kaartjie nie. Die...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Friday, 31 October, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Prediker – watter gevoelens of gedagtes wek dié boek in die Ou Testament by jou op? Ons het pas saam in ons Bybelskool daardeur gewerk. Soos verwag, was daar gemengde reaksies. Dis swaar, het iemand gesê. Dis negatief, het ’n ander gemeen. En ja, Prediker voel soms...