by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Skriflesing: Johannes 11:33-44 Sang: Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Bonhoeffer, een van die grootste teoloë van ons tyd, was een van die Duitsers wat tydens die Tweede Wêreldoorlog erg kritiek uitgespreek het teen Hitler en sy bewind,...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Etty Hillesum, ‘n Hollandse Jodin het ‘n boek geskryf met die titel ‘Treine na die hel’. Sy het tydens die Tweede Wêreldoorlog geleef en is, saam met baie ander Jode, soos vee wat na die slagpale op pad is, deur die...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is deel van ons lewe om te verlang. Ons verlang dikwels na ons kinders, veral as hulle ver of weg van die huis is, ons verlang na ons geliefdes, ons verlang na daardie mense wat op ‘n tyd deel van ons lewens...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Tema: Hemelvaart: nie kyk nie, maar doen Die preek wat gevolg is gebou op twee eksegetiese insigte: eerstens die feit dat die skrywer van Lukas-Handelinge Lukas afsluit met ‘n vertelling rakende die hemelvaart van Jesus en Handelinge feitlik begin met ‘n vertelling...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:God aan die kruis tussen twee misdadigers op Kopbeenplek. ‘n Gebeure waaroor daar al baie gepraat, geskryf en selfs geskilder is. Selfs mense wat maar min weet van Christus, weet van hierdie drie mans aan die kruis....
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die Evangelies vertel ons dat die dag waarop Jesus gekruisig is, verskeie mense teenwoordig was. Daar was die soldate wat Jesus gekruisig het, daar was Simon van Sirene wat Jesus se kruis ‘n entjie gedra het, daar was die...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus U het dalk ook al die storie gehoor van die skatryk man wat op ‘n sonderlinge wyse begrawe wou word – in ‘n lang, blink en slap motor kompleet toegerus met leerbekleedsel, die beste motorradio en vergulde buffers: ‘n...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Terwyl Jesus Christus aan die kruis gehang het, was daar ‘n taamlike doenigheid by die voet van sy kruis aan die gang. Soldate was besig om te dobbel. En al was ons nie daar nie, broers en susters, kom ons probeer onsself...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: My naam is Claudius Andronicus. Ek is ‘n offisier in die Romeinse weermag. En vanoggend wil ek julle graag vertel van iets wat gebeur het toe ek in die jaar 30 NC in die provinsie Palestina gestasioneer was. Maar...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die woordjie amper is seker een van die hartseerste woorde in ons woordeskat. Want die woordjie amper val in dieselfde klas as die woordjies ‘byna’, ‘volgende keer’, ‘as ek maar net’, en ‘min of meer’. Dit is ‘n woord wat...