by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Hemelvaart is sekerlik die aspoestertjie van al ons kerklike feesdae. Ons sien dit eerstens in die feit dat dit dié kerklike/Christelike vakansiedag is wat nie meer ‘n openbare vakansiedag is nie, maar...
by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: My naam is Claudius Andronicus. Ek is ‘n offisier in die Romeinse weermag. En vanoggend wil ek julle graag vertel van iets wat gebeur het toe ek in die jaar 30 NC in die provinsie Palestina gestasioneer was. Maar...
by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:Die wonder van die kruis is onder andere dat die verhaal oor wat op goeie Vrydag gebeur het, afspeel op ‘n doodgewone dag en dat daar doodgewone mense by hierdie gebeure betrokke was. As Jesus wou, kon hy natuurlik hierdie...
by NHKA | Friday, 28 June, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons het in Afrikaans, broers en susters, ‘n spreekwoord/vergelyking wat sê dat nuus soos ‘n veldbrand versprei. En kom ek gebruik net een onlangse gebeurtenis uit ons eie omgewing as voorbeeld om te verduidelik: ‘n tydjie...