by NHKA | Donderdag, 8 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Haggai 2: 10-19 Haggai rig die woord van God aan die priesters. Dit was hul taak om toe te sien dat die godsdiens in stand gehou word. Maar dit was ook hul taak om uitspraak te gee oor die voorskrifte vir die diens aan God. Hiervan lees ons ondermeer in Levitikus...
by NHKA | Woensdag, 7 Oktober, 2026 | Dagstukkies
Haggai 1: 12 tot 2: 9 Teen die Bisitun-rotswand lys Darius I die name van die rebelle wat hy onder die duim moes kry in Akkadies, Ou-Persies en Elamities. Dekades voor Darius se veldtogte het Kroesus van Lidië Kores II die stryd aangesê en na ’n onbesliste uitslag,...
by NHKA | Woensdag, 7 Oktober, 2026 | Verjaarsdae