by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die teksvers vir die prediking is Johannes 12:5: “Waarom is hierdie reukolie nie vir 300 silwermuntstukke verkoop en die geld vir die armes gegee nie?” Ek kan my nogal vereenselwig met die vraag van Judas. Daar is soms...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers van ons prediking is verse 51 en 52: “’n Sekere jongman is saam agter Jesus aan, met net ’n doek om sy lyf. Die mense gryp hom toe, maar hy het die doek gelos en kaal weggehardloop.” Broers en susters, hoe anoniem kan ’n mens...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
A. EKSEGETIESE OPMERKINGS Prediking oor die kruiswoorde van Jesus laat die homileet nie met veel opsies nie. Die kruiswoorde kan as reeks hanteer word, wat sou impliseer dat die onderskeie preke op een of ander manier inhoudelik met mekaar verband sal hou. ‘n Tweede...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Skriflesing: Johannes 11:33-44 Sang: Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Bonhoeffer, een van die grootste teoloë van ons tyd, was een van die Duitsers wat tydens die Tweede Wêreldoorlog erg kritiek uitgespreek het teen Hitler en sy bewind,...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Etty Hillesum, ‘n Hollandse Jodin het ‘n boek geskryf met die titel ‘Treine na die hel’. Sy het tydens die Tweede Wêreldoorlog geleef en is, saam met baie ander Jode, soos vee wat na die slagpale op pad is, deur die...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is deel van ons lewe om te verlang. Ons verlang dikwels na ons kinders, veral as hulle ver of weg van die huis is, ons verlang na ons geliefdes, ons verlang na daardie mense wat op ‘n tyd deel van ons lewens...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Tema: Hemelvaart: nie kyk nie, maar doen Die preek wat gevolg is gebou op twee eksegetiese insigte: eerstens die feit dat die skrywer van Lukas-Handelinge Lukas afsluit met ‘n vertelling rakende die hemelvaart van Jesus en Handelinge feitlik begin met ‘n vertelling...
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus:God aan die kruis tussen twee misdadigers op Kopbeenplek. ‘n Gebeure waaroor daar al baie gepraat, geskryf en selfs geskilder is. Selfs mense wat maar min weet van Christus, weet van hierdie drie mans aan die kruis....
by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die Evangelies vertel ons dat die dag waarop Jesus gekruisig is, verskeie mense teenwoordig was. Daar was die soldate wat Jesus gekruisig het, daar was Simon van Sirene wat Jesus se kruis ‘n entjie gedra het, daar was die...