Die Hervormer

April 2025 | Jaargang 118 | Nommer 1

Goeie bediening, goeie administrasie

Toe ek ’n gemeentepredikant was, het ek dikwels vir my kerkraad gesê ek is liewer vir mense as vir papiere. Ek doen eerder huisbesoek as om administrasie te doen. 

’n Kerk vir almal

Eindelose konneksies, en tog ’n diepe dors na betekenisvolle kontak; smagtend na geestelike groei, maar skepties oor die kerk se vermoë om daarin te voorsien; ’n behoefte aan spiritualiteit, dog effens agterdogtig oor georganiseerde godsdiens. 

Hoop

Lees 1 Petrus 1: 13-21 (AFR83)

In haar bundel Verhale van Hoop het Ingeborg Drewitz die volgende gedig opgeneem…

Uit die Woord

U is my hoop

’n Tuiste weg van die huis…

Gemeente Potchefstroom-Studente kan getuig dat ons Here die getroue en liefdevolle Skrywer van die gemeente sowel as elke gemeentelid se lewensverhaal is. Vir die afgelope 58 jaar bied die gemeente aan jongmense ’n tuiste weg van die huis. 

Baie geluk, dr Robert van Niekerk!

Dr Robert van Niekerk het in Augustus 2024 sy PhD in Nuwe Testament aan die Universiteit van Pretoria (UP) verwerf. Die titel van sy proefskrif is Honour and shame in Revelation: A social-scientific reading of Revelation 2-3.

’n Kamp om te onthou: NHKA-hoërskoolkamp 2025

Wanneer ’n mens aan ’n kamp dink, kom verskillende gedagtes na vore – avontuur, saamwees, leer, groei en natuurlik hope pret. 

Die gebruik van robotte vir die versorging van bejaardes

Die term robot kom die eerste keer voor in die verhoogstuk van Karel Čapek met die titel Rossum’s Universal Robots.

1860-Nagmaalservies van Rustenburg

Roomse of Anglikaanse nagmaalborde en -bekers op ’n Hervormde nagmaaltafel? Is dit moontlik?

Die kerk van alle eeue!

Op 20 Februarie 2025 het die Inligting- en Besprekingsvergadering by Gemeente Pretoria-Oos plaasgevind.

Geskrifte op die harte van ons studente

Op 19 Februarie 2025 het dr André Ungerer die opening van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) behartig.

Stoepstories: Wat is jou naam nou weer?

Angstige Andries van Amersfoort vra: Beste Oupa Stoep, ek is gekies om deel te wees van ons gemeente se gasvryheidsgroep…