Die Hervormer
Maart 2026 | Jaargang 118 | Nommer 9
Ek preek in my taal
Toe Afrikaans verlede jaar sy honderdste bestaansjaar gevier het, was ek opreg opgewonde. In my eie gemeente het ons verskeie projekte aangepak om ons moedertaal te eer en te vier.
Stilstaan-dankbaarheid
Oor 2026 kan ek net sê: Die jaar begin in diepe dankbaarheid.
Álmal ten volle diensbaar
Die Hebreeuse woord shema se betekenis strek veel verder as net om te hoor. Shema vra dat ons met volle aandag sal luister, dat ons met begrip sal inneem en dat ons met oorgawe sal reageer.
Die pad van die kruis en die oorwinning van die lewe
In ’n wêreld wat vinnig beweeg, waar pyn dikwels vermy word en lyding as sinloos beskou word, kan die vraag met reg gevra word: Waarom vier ons nog Lydenstyd en Paasfees?
Uit die Woord
U bitter lyding
Geloofsverklaring 2025 – ’n Getuienis en wekroep tot geloof
Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die Hervormde Kerk wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het ’n Geloofsverklaring as getuienis teenoor die owerheid en al die inwoners van Suid-Afrika uitgereik.
Die NHKA se ekumeniese betrokkenheid as reformatoriese getuienis
Die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) se 27ste Algemene Vergadering (AV) het op 14 tot 23 Oktober 2025 in Chiang Mai, Thailand, plaasgevind.
Geloof, gereedskap en die algoritme: ’n Teologiese perspektief op kunsmatige intelligensie
In kerklike wandelgange en in die konsistorie word daar deesdae saggies – en soms benoud – gefluister oor kunsmatige intelligensie (KI).
Maud Lewis: ’n Lewe van liefde, lig en kreatiwiteit
My ma, Nellie, sou op 6 Augustus 2025 100 jaar oud gewees het. Sy is in 1996, op die ouderdom van 71, oorlede…
Emeritaataanvaarding: Dr J Nel
Dr Johan Nel se emeritaat is op 25 Januarie in Gemeente Bloemfontein-Wes saam met familie en vriende gevier.
In memoriam: Ds JP Janse van Rensburg
Die Kerk het met hartseer verneem van die afsterwe van ds JP Janse van Rensburg op 9 Februarie in die ouderdom van 63 jaar.
Stoepstories: Snork
Angstige Anna van Anysspruit vra: Beste Oupa Stoep, my eggenoot is nou al vir baie jare ’n ouderling in ons gemeente…







