Die Hervormer

Mei 2025 | Jaargang 118 | Nommer 2

Kyk op!

Dikwels sit ons by die werk en tel die ure af tot wanneer ons by die huis kan kom en ’n warm stort en bord kos kan geniet. Ons kom by die huis en draai die kraan oop en daar is lopende warm water, ons loop na die kombuis en daar is ’n warm maaltyd wat op ons wag. Maar hoeveel keer op pad na hierdie warm stort en bord kos let ons op na dit wat ons langs die pad sien?

Afrikaans – ’n eeu oud! En meer...

Ashlyn speaks Afrikaans! She must be a very special child! God must really love her very much… Dít was die opgewonde reaksie van my vierjarige Engelssprekende dogter op haar kleinsussie se eerste woorde – en dit het ousus blykbaar so geïnspireer dat háár Afrikaans deesdae beter as myne is…

U is waarlik Seun van God

Matteus 14: 22-33

Vers 33: Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: “U is waarlik die Seun van God.”

Al ganende, maak dissipels van al die mense

’n Winkbrou of twee het gelig toe ek vertel het dat die groot opdrag, in Matteus 28: 16-20 die tema vir die 10de ADV en Ubi Caritas-simposium sal wees wat op 20 tot 22 Maart gehou is. Die winkbroue het gevra hoekom ons die sendingopdrag sou wou gebruik vir barmhartigheidswerk – is daar dan nie beter tekste nie?

“Ek vat jul hand, Bronkhorstspruit,” sê God

Elke gemeente gaan deur ’n tyd van seer as hul dominee van soveel jare emeritaat aanvaar. Hulle was lief vir hom, het vasgegroei aan hom en gehou van sy bedieningstyl. So het Gemeente Bronkhorstspruit dit in Desember 2023 beleef.

10de ADV en Ubi Caritas-simposium: Die groot opdrag

Die 10de Algemene Diakensvergadering (ADV) en die Ubi Caritas-simposium het van 20 tot 22 Maart by Gemeente Noordwestelike Pretoria plaasgevind.

Die Hervies kuier by die Kerkargief!

Op 19 Maart het die Hervormde teologiestudente die NHKA se argief by die Voortrekkermonument besoek.

“Hulle sê julle het geen eer, maar Ek sê julle is eervol”: Eer in Openbaring

Die eerste woord in die Griekse teks van Openbaring is apokalypsis – ’n term wat óf as apokalips óf as openbaring vertaal kan word. 

Intreerede van professor Jaco Beyers

Prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria het op 16 April 2025 die geleentheid gekry om sy professorale intreerede te lewer. 

“Jammer dat Sy Eerwaarde hom nog steeds bedien van Hollands”

Ouderling-skriba AJ Willemse berig in De Hervormer van 15 Oktober 1925 oor Gemeente Roossenekal se nagmaalsviering van September.

Jong proponente word georden

Drie van ons jong proponente wat in November 2024 gelegitimeer is, is reeds georden.

Emeritaat: Ds JJ (Jaco) Dreyer

Ds Jaco Dreyer het einde Maart emeritaat aanvaar.

Stoepstories: Die lang vergeet

Bekommerde Bertha van Bekkersdal vra: Beste Oupa Stoep, my ouers trek beide al by diep in die tagtigs. Hulle is albei nog baie gesond, maar ons begin agterkom dat my pappie se geheue hom baie in die steek laat…