Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB)
Kursusse wat aangebied word / komende kursusse
Sentrum vir Kontekstuele Bediening, UP
Premierskursus oor brugbediening
R2 200
- Week 1: 29 Julie – 2 Augustus
- Week 2: 4-7 November
- Kursusleier prof Malan Nel, 70 kursuspunte
- Kontak Hesmarie Bosman by 012 420 4952 of Hesmarie.Bosman@up.ac.za
Multisensoriese werkwinkel
Die uitdaging van prediking in die digitale era
Koste sal later bekendgemaak word
- Wanneer: 29 Augustus 08:30 tot 16:00
- Waar: NHKA Pretoria-Oos
- Vir: 20 VBO-punte
- Hervormde predikante word met R250 gesubsideer
- Aanbieders: Prof Pierre Jordaan en dr Johan Lötter
- Navrae: Dr Johan Lötter 071 495 0552 / jlotter@carfone.net