Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

AANTAL LIDMATE IN 2025

Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.

Dinsdag 10 Maart – Geestelike wedergeboorte

Johannes 3: 1-17 (AFR53) Wanneer iets traumaties met ’n mens gebeur is dit asof jou verstand sukkel om dit te begryp en te glo. In Johannes 3 ontmoet ons Nikodemus, ’n gerespekteerde Fariseër en ’n leier van die Jode, ’n soeker na die waarheid. Hy kom in die nag na Jesus en erken Jesus se goddelike oorsprong: Rabbi, ons weet dat U ’n leermeester is wat van God gekom het, want niemand kan die tekens doen wat U doen as God nie met hom is nie (Joh 3: 2). Nikodemus, hoewel intellektueel nuuskierig...

read more

AANTAL GEMEENTES

HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE

AANTAL LIDMATE IN 2024