Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
AANTAL GEMEENTES
HOEVEELHEID GEMEENTE-PREDIKANTE
AANTAL LIDMATE IN 2025
Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld, en daarom is dit die Kerk se missie om die evangelie van Jesus Christus te vier, die gemeenskap van gelowiges te beoefen, diens te lewer, en getuienis te lewer oor die hoop wat in ons leef.
Saterdag 27 Junie – Gelei deur die Gees
Handelinge 16: 6-10 Wanneer ons die Heilige Gees ontmoet en ontvang het, kan ons die Gees in verhouding leer ken en tot ’n baie beperkte hoeveelheid iets van die Gees verstaan. Ons kan die werking van die Gees beleef en vertrou en daarom kan ons gelei word deur die Gees. As mense is ons dikwels so besig met ons eie beplanning. Ons raak so besig met dit wat ons wil doen, ons planne, ons drome, ons ideale dat ons vergeet om vir die Here te vra wat sy wil is. Watter planne, drome en ideale het...
