Die Hervormer
Januarie/Februarie 2026 | Jaargang 118 | Nommer 8
HTK – ’n Toekomsverbeelding
The best way to predict the future is to invent it. Met hierdie passie-uitroep het Alan Kay dit duidelik gemaak dat die toekoms nie net iets is wat met jou gebeur nie, dit raak ook menslike agentskap…
Gelykmatig
Die Iroquois is ’n groep inheemse Amerikaners wat vir ongeveer 4 000 jaar reeds in die omgewing van New York en Ontario woon. Hulle het vroeër ’n interessante remedie gebruik om depressie of neerslagtigheid te behandel.
Die geheimenis van God se ewige liefde
In Denise Ackerman se boek After the locusts – Letters from a landscape of faith skryf sy briewe oor haar lewenservarings en waardes. Hierdie is diep persoonlike briewe en aan die einde volg ’n naskrif vir haar kleinseun…
Uit die Woord
Tot U diens
Geloofsverklaring 2025 – ’n Draaipunt in die geskiedenis van die Hervormde Kerk?
Die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) van die NHKA wat in Oktober 2025 in Midstream vergader het, het met Besluit 1 ’n dokument getiteld Geloofsverklaring 2025 sonder enige teëstem aanvaar…
’n Monsteruitdaging
Ek het nog nooit van die Munga gehoor voordat my vriend, Alphonso Theron, my van dié verskriklike uithouwedren vertel het nie – om binne vyf dae met ’n bergfiets van Bloemfontein tot Wellington te ry!
Jakobus nuut gelees: Geloof as ’n beleefde, deurleefde en beliggaamde pad
Die Brief van Jakobus is deur die eeue op ’n wye verskeidenheid maniere binne die Christelike tradisie verstaan…
Rubik se kubus van kerkleierskap
Dit was tydens ’n Desembervakansie toe my man, Jimmy, en my seun, Thomas, besluit het dat hulle hierdie keer ’n Rubik se kubus gaan bemeester…
In memoriam: Ds GC van Staden
Ds GC (Gert) van Staden, een van die NHKA se oudste leraars, is op 21 November 2025 in die ouderdom van 93 jaar oorlede…
Stoepstories: Erediensbywoning
Ywerige Yvette van Yzerfontein vra: Beste Oupa Stoep, soos elke jaar is daar merkbaar meer mense in die eredienste, ook meer kinders wat die kategese bywoon. Wat kan ek doen om te keer dat hulle nie stelselmatig minder word soos die jaar verloop nie?








