by Prof Jaco Beyers (Hoof: UP se Departement Godsdiensstudies) (Gemeente Centurion-Oos) | Tuesday, 25 February, 2020 | Die Hervormer, Maart 2020, Jaargang 112, Nommer 10
Wat bedoel ons presies met die woord sending en al die aanverwante begrippe soos evangelisasie, apostolaat, missiologie, missionaal en missionêr? Na watter aktiwiteite in die kerk verwys dié terme? Die Protestantse teoloog Gijsbert Voet het in die 17de eeu die...