by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Donderdag, 11 Junie, 2026 | Die Hervormer, Junie/Julie 2026, Jaargang 119, Nommer 3
Net laas week sê iemand vir my: ’n Mens kan ook deesdae niks meer glo tensy jy dit in jou hande vashou nie. Dit is in ons menslike natuur om bewyse te wil hê. Die wêreld maak dit nie vir ons makliker om anders te funksioneer nie. Met die oorvloed van valse en halwe...
by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 10 Maart, 2026 | Artikels, Menings
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek maak, is die openheid waarmee hy in die aanloop daartoe daaroor gepraat...
by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Maandag, 5 Mei, 2025 | Die Hervormer, Mei 2025, Jaargang 118, Nommer 2
Prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria het op 16 April 2025 die geleentheid gekry om sy professorale intreerede te lewer. Dit is ‘n besondere geleentheid vir dié akademici/universiteitsdosente wat...
by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
Die Hervormde Kerk beleef die afgelope dekades ongekende verliese aan lidmate. Wat sou die redes daarvoor wees? Dit is opvallend dat hierdie nie net ’n verskynsel in die Hervormde Kerk in Suid-Afrika is nie. Wêreldwyd is tradisionele hoofstroomkerke besig om te krimp....
by Prof Jaco Beyers (Adjunkdekaan: Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 4 Junie, 2024 | Die Hervormer, Junie/Julie 2024, Jaargang 117, Nommer 3
In hierdie aflewering fokus ons op die werksaamhede van prof Jaco Beyers, adjunkdekaan van UP se Fakulteit Teologie en Religie, hoof van die Departement Godsdiensstudies, en deeltydse leraar in Gemeente Centurion-Oos. Om verslag oor jou eie lewe te gee, is ’n haas...