Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Dinsdag 10 Junie – Die groot sonde: om nie in Jesus Christus te glo nie

by NHKA | Tuesday, 10 June, 2025 | Dagstukkies

Johannes 16: 5-15 In Johannes 16: 9 sê Jesus vir sy dissipels: Die wêreld is skuldig aan die sonde, want die wêreld glo nie in My nie. Jesus sê dit teen die agtergrond van die Heilige Gees, die Voorspraak, wat kom om die wêreld te oortuig dat Jesus die Christus is, en...

Maandag 9 Junie – Die Heilige Gees is God se onsigbare teenwoordigheid by ons

by NHKA | Monday, 9 June, 2025 | Dagstukkies

Johannes 14: 15-31 Ons het so pas saam met die kerk van Jesus Christus oor die wêreld heen die hemelvaart van ons Heiland herdenk. Die groot gevaar is dat die dissipels kon dink dat Jesus se hemelvaart ’n wegvaart was. Dat die hemelvaart beteken dat Jesus daar ver bo,...

9 Junie: Ds JJ (Kotie) McDonald (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Monday, 9 June, 2025 | Verjaarsdae

Sondag 8 Junie (Pinksterfees) – ’n Geweldige groot krag tot beskikking van dié wat glo

by NHKA | Sunday, 8 June, 2025 | Dagstukkies

Efesiërs 1: 1-23 Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is (Ef 1: 3). Hierdie lofprysing aan God Drie-enig weerklink telkens in die eerste en verdere...

8 Junie: Ds RC (Marina) Kok-Pretorius (Potchefstroom/dosent) verjaar vandag. Baie geluk!

by NHKA | Sunday, 8 June, 2025 | Verjaarsdae

« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons