by NHKA | Donderdag, 19 Junie, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 1: 1-5; 3: 14; 12: 11; 22: 6 Openbaring noem God die Seun die Geloofwaardige Getuie, die Ware Getuie, en elders bloot net Getuie. Dit is uniek aan Openbaring. In hoofstukke 2 en 3 leer ons wat God van die kerk verwag: getuienis. Johannes noem God die Seun...
by NHKA | Woensdag, 18 Junie, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 5: 1-14 Openbaring is vol openbarings oor hoe die Seun van God lyk. Een van die Openbaring se groot verrassings is om te leer dat die Seun van God in werklikheid die Leeu en die Lam is. Dit is bykans onbegryplik. Terwyl Johannes nog huil oor geen mens die...