by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Tydens Jesus se lewe het baie mense na Hom toe gekom. Op verskillendeplekke en op verskillende tye van die dag. Nikodemus, Fariseëren lid van die Joodse Raad, het na Jesus in die middel van die naggekom — omdat hy bang was...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Daa rhet onlangs in ‘n bekende tydskrif ‘n artikel verskyn oor dieburgeroorlog in Sarajevo — ‘n oorlog waarvan almal van ons seker algehoor het. Die artikel as sodanig was nie so interessant nie...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Fokusteks: Genesis 12:3b ’n Kommunis en ’nChristen was eendag met mekaar in gesprek oor hulle oortuigingsen visie… Die evangelie is ’n baie kragtiger metode virverandering as ons Marxistiese filosofie, het die Kommunis aan dieChristen gesê. Maar uiteindelik sal...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Die Josefsvertelling is eintlik ‘n pragtige kortverhaal. ‘n Verhaal wat handel oor God se voorsienigheid en sorg, oor die groot dade van God wat gesorg het dat sy volk Israel nie verlore gaan nie. Dit is egter ook ‘n...
by NHKA | Maandag, 8 Julie, 2019 | Algemene temas, Preke
Broersen susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die verhaal van Moses goed. Moses, die aangenomekoningskind. ‘n Israeliet grootgemaak in ‘n Egiptiese paleis. Sy volksgenote was slawe, maar Moses was bevoorreg. Hy het aan diekoning se tafel geëet, en...