by NHKA | Sunday, 5 October, 2025 | Dagstukkies
2 Korintiërs 9 Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes (2 Kor 9: 6). Dankdag vir die Oes of Biddag vir die Gesaaides gaan dikwels ongesiens verby omdat dié van ons wat nie boere is nie, dink dat ons nie aan hierdie dag deel kan hê...