Dinsdag 30 September – ’n Telos in geloofsgroei

Dinsdag 30 September – ’n Telos in geloofsgroei

Matteus 14: 13 Telos beteken einddoel of hoogste doel. Vir ’n gelowige is die hoogste doel om die Here te leer ken. Ek wil nader aan God beweeg en ek wil nader aan Jesus kom. Gelowige meditasie, gebed en Bybelstudie is die algemeenste geloofsdissiplines van die...
Dinsdag 30 September – ’n Telos in geloofsgroei

Sondag 28 September – ’n Inwaartse reis

Psalm 42 Om te groei in die genade is ’n Bybelse uitdrukking wat ons vind in 2 Petrus 3: 18. Die onderwerp van geloofsgroei bly belangrik vir ’n Christen. Ons plaas gewoonlik in vandag se lewe so baie klem op die fisiese en breinontwikkeling van ons kinders dat ons...