by NHKA | Thursday, 7 August, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47; 1 Timoteus 2: 1-7 Die laaste saak wat in ons teks genoem word, is die saak van gebed. Gebed was iets waarsonder hulle nie kon klaarkom nie – iets wat ons vandag baie maal erg verwaarloos en/of misbruik. Reg aan die begin van 1 Timoteus 2 sê Paulus...
by NHKA | Wednesday, 6 August, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47 en 6: 1-7 Die tweede deel van sorg vir mekaar, kan ons dalk eerder met die woord diens omskryf. In teologie noem ons dit diakonia. Hier het dit meer te doen met die fisiese van dag-tot-dag-onderhoud van mekaar. Dinge wat ons kan sien wat gedoen en...