by NHKA | Donderdag, 4 September, 2025 | Dagstukkies
Johannes 20: 1-10 Die grootste van alle voorbeelde van nuwe lewe in die ganse Skrif, is natuurlik die beskrywings van die opstanding van Jesus Christus, ons Here! In die Johannes-weergawe is daar ’n interessante en veelseggende verwysing dat met Simon Petrus se...
by NHKA | Woensdag, 3 September, 2025 | Dagstukkies
2 Konings 4: 1-7 Die vrou is in die slegste moontlike posisie vir ’n vrou in die Ou Nabye Oosterse wêreld. ’n Weduwee wat op die punt staan om haar twee seuns as slawe aan skuldeisers af te staan. Sy bekla haar lot by die profeet Elisa. In die gebeure wat volg, Iê die...
by NHKA | Dinsdag, 2 September, 2025 | Dagstukkies
Esegiël 37: 1-14 Die profeet Esegiël sien ’n gesig van die Godsvolk in ballingskap, naamlik ’n laagte vol dooie, verdroogde beendere. Dan gee die Here die opdrag dat die profeet vir die beendere moet profeteer en as hy dit doen, kom daar skielik weer lewe in die dooie...
by NHKA | Maandag, 1 September, 2025 | Dagstukkies
1 Konings 19: 19-21 Terwyl die jong Elisa besig is om te ploeg met twaalf spanne van twee, kom Elia by hom en gooi sy mantel oor Elisa. Elia dra sy rol en amp as profeet op Elisa oor. Nou wag daar ’n nuwe uitdaging. Maar eers moet Elisa afhandel en klaarmaak met dit...