by NHKA | Saterdag, 16 Augustus, 2025 | Dagstukkies
1 Korintiërs 12: 12-32 Paulus reageer op die selfgesentreerdheid van sekere Christene deur vir hulle op die nuutmakende werk van die Heilige Gees te wys. Die Heilige Gees spesialiseer daarin om liggame van voor af aanmekaar te sit, liggame wat uitmekaar geskeur is...
by NHKA | Vrydag, 15 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Jeremia 29: 11 (Die Boodskap) Baie mense in ons land vra: Is daar hoop? En dit het my laat vra: Wat sien mense as hoop? Betekenisvolle gemeenskappe genereer hoop omdat daar basiese vertrouensverhoudinge tussen mense bestaan. Ons moet vir mekaar hoop gee, ons moet hoop...
by NHKA | Donderdag, 14 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Romeine 10: 14-15 Seker een van die bekendste skrywers in die Nuwe Testament is Paulus. ’n Man wat ná sy bekering op pad na Damaskus sy hele lewe vir God gegee het. ’n Man wat tydens drie sendingreise gemeentes gestig het, mense na God toe gelei het en deur sy briewe...
by NHKA | Woensdag, 13 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handeling 9: 36-42 Tabita. Dorkas. Haar naam het bokooitjie beteken. In die 2020-vertaling van die Bybel lees ons sy is ’n vrouedissipel. Sy was altyd besig om goed te doen en die armes te help (Hand 9: 36, AFR83). Tabita was besonder aktief in haar diens aan die...