by NHKA | Sondag, 3 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Handelinge 2: 37-47 Diegene wat deel is van ’n kerk (enige kerk), glo graag dat hulle die waarheid beet het, dat hulle die resep het vir kerkwees. Sommige buitestanders/teenstanders/ongelowiges/onverskilliges wat nie deel is van ’n kerk nie, wil weet waarom dit nodig...
by NHKA | Saterdag, 2 Augustus, 2025 | Dagstukkies
2 Timoteus 3: 1-17 Ons leef in ’n skynwêreld. Alles gaan oor voorkoms, voorgee. Wanneer mense vir ons vra hoe gaan dit, antwoord ons: Goed, dankie, om die skyn van ons lewens voor te hou. Alles moet goed en reg lyk – die skyn moet voorgehou word, anders loop ons die...
by NHKA | Vrydag, 1 Augustus, 2025 | Dagstukkies
Filippense 2: 1-18 Elkeen vir homself en die duiwel vir die res. Dit is grotendeels die lewensbeskouing van die 21ste-eeuse mens. As jy bo wil uitkom, moet jy vir jouself sorg, want daar is nie tyd, geld of kapasiteit om oor ander besorg te wees nie. Paulus se...