by NHKA | Donderdag, 31 Julie, 2025 | Dagstukkies
Openbaring 3 Die boek Openbaring begin met boodskappe van Jesus aan die sewe gemeentes in Klein-Asië. Openbaring 3 bevat die boodskappe aan die laaste drie van die sewe gemeentes: Sardis, Filadelfia en Laodisea. Hoewel hierdie gemeentes redelik naby aan mekaar geleë...
by NHKA | Donderdag, 31 Julie, 2025 | Verjaarsdae
by NHKA | Woensdag, 30 Julie, 2025 | Dagstukkies
Psalm 84 Wat behels ’n lewe naby aan God? Vir die digter van Psalm 84 is ’n lewe naby aan God ’n lewe in gemeenskap. Daar bestaan nie regtig in Hebreeus ’n woord vir gemeenskap soos ons dit vandag verstaan nie. Die mense van die Bybelse tyd se ganse bestaan was ’n...