by Ds Mari-Louise Calder (Beroepafwagtend) | Monday, 2 August, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. (Johannes 16: 33, AFR1983) Lees Johannes 16: 25-33 ’n Paar maande gelede het ons Hemelvaart gevier. In die tyd wanneer ons die...