by Sarel de Klerk (Voorsitter: Noordelike tak van die Argeologiese Vereniging van Suid-Afrika) | Monday, 29 April, 2024 | Die Hervormer, Mei 2024, Jaargang 117, Nommer 2
Ingang tot die Anglo-Boereoorlog-kerkhof vir ongedoopte kinders te Springfontein. Agterlangs is die opskrif Vir Vryheid en Reg deels bokant die hek sigbaar. ’n Mens ry maklik by Springfontein verby op die lang roete vanaf Gauteng na Kaapstad. Op die oog af lyk dit of...
by Sarel de Klerk (Voorsitter: Noordelike tak van die Argeologiese Vereniging van Suid-Afrika) | Tuesday, 7 February, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Lank reeds glo ek dat die padreis ’n integrale deel is van die vakansie. Dit hang natuurlik af of ’n mens oor die nodige tyd en middele beskik, maar in die seldsame gevalle waar die twee wel beskikbaar is, belowe ’n oornaggeleentheid langs die grootpad om ’n...