by Dr Johan Dreyer (Coligny) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Dr Johan Dreyer (66) het tydens die wintergradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit ’n PhD-graad in Teologie met Dogmatiek verwerf. Hy is ’n seun van ds Herbert en mev Sus Dreyer. Die titel van sy proefskrif was Interpretasieverskille ten opsigte van die...