by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Thursday, 29 January, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Dit was tydens ’n Desembervakansie toe my man, Jimmy, en my seun, Thomas, besluit het dat hulle hierdie keer ’n Rubik se kubus gaan bemeester. Met groot ywer het hulle YouTube-video’s gekyk, die geheime bewegings bestudeer en eindeloos geoefen totdat elke kant se...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Monday, 28 October, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Daar is mense wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie aan sy verwagtinge voldoen nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke nare idees van die tafel af. Die beeld van ’n harde, ongenaakbare God wat net daarop...