by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
by Oupa Stoep | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Nors Neels van die Noordpool vra: Beste Oupa Stoep, my eersteling is nou amper vier jaar oud en hy kom nou van die speelgroepie af huis toe met allerhande praatjies oor Kersvader en die geskenke wat hy wil hê Kersvader vir hom moet bring. Ek dink dis alles ’n pot...
by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Gedurende Oktober vanjaar is drie van ons emerituspredikante oorlede. Ds JCC (Ogies) du Plooy (83) is Woensdagaand 2 Oktober oorlede nadat hy geruime tyd siek was met kanker en ook ’n ligte beroerte gehad het. Sy troosdiens het Woensdag 9 Oktober te Gemeente...
by Ds Waldo Pretorius (Ventersdorp/Sekretaris van die Kerkhistoriese Genootskap) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Daar is ’n gesegde dat diegene wat hul geskiedenis vergeet, gedoem is om dit te herhaal. Dit is een van die redes waarom die Kerkhistoriese Genootskap moeite doen om die Kerk se geskiedenis lewendig te hou. Vanjaar het die Genootskap tydens hul jaarlikse kongres,...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Ek wou weet wie die onbekende man is wat in ’n outydse ronde portretraam (SPEMG no 274) na ons afkyk in die Kerkmuseum. Met ’n lang leer kon my dogter, Taneli, dit bereik en agterop sy naam lees. Nogal ’n belangrike ou skoolmeester, mnr Hendrik Stiemens! Dis gepas dat...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Deo Volente – As dit God se wil is. Soos menige Afrikaanssprekende kind wat in ’n Christelike huis grootgeword het, het ek hierdie sinnetjie meermale gehoor. Ek het ook opgelet hoe mense sê: Ek sien jou, DV, môreoggend, by die kantoor. In my kringe het dit beteken, as...
by Ds Rue Hopley (Pretoria-Oos) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Ek het die groot voorreg gehad om in Julie 2024 aan die Someruniversiteit van die Kazan Federale Universiteit in Rusland deel te neem. Dit was ’n besondere ervaring wat my akademiese horisonne verbreed en my geestelike denke verdiep het. Hoewel hierdie ervaring...
by Redaksie | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Verkondig die boodskap van die Here 8Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil ’n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou...
by Ds Kalla Fourie (Emerituspredikant/Direksielid van die NHKA Kinderhuise) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Lees Romeine 1: 8-17 Terwyl die apostel Paulus besig was om die evangelie te vestig, het hy onder andere te doene gehad met die destydse magtige Romeine Ryk wat oor groot dele van die Europese wêreld en selfs Noord-Afrika geheers het. Hy het met hul keiseraanbidding...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7
Geil lusern in die laagste landjie; Geil groen blare en blomme blou;Aalwyn rooi op die voorste randjie, Rooi soos bloed teen die rotse grou;Somer en son en saffier daarbowe; Ruik van die keurbos rondgesprei;Kort klein skadu’s oor die klowe; Somer en...