Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Vakatures
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Rubik se kubus van kerkleierskap

Rubik se kubus van kerkleierskap

by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8

Dit was tydens ’n Desembervakansie toe my man, Jimmy, en my seun, Thomas, besluit het dat hulle hierdie keer ’n Rubik se kubus gaan bemeester. Met groot ywer het hulle YouTube-video’s gekyk, die geheime bewegings bestudeer en eindeloos geoefen totdat elke kant se...
God bewys sy liefde vir ons juis daarin…

God bewys sy liefde vir ons juis daarin…

by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Maandag, 28 Oktober, 2024 | Die Hervormer, November/Desember 2024, Jaargang 117, Nommer 7

Daar is mense wat die idee het dat God die een of ander tiran is wat daarop uit is om enigiemand wat nie aan sy verwagtinge voldoen nie, te kasty en te straf. Kersfees vee al sulke nare idees van die tafel af. Die beeld van ’n harde, ongenaakbare God wat net daarop...

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

10 + 15 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons