by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 21 June, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
In hierdie vreemde tye word feitlik almal van ons gedryf deur vrees. Dit is wat ons lees in die voorbladartikel deur ds Dries Beukes. Met die beplanning van hierdie uitgawe het die inenting van mense bo 60 pas begin. My goeie skoonma, wat ’n baie verantwoordelike mens...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Monday, 24 May, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Juniemaand is Pinkstermaand. Juniemaand is ook tradisioneel in ons geskiedenis die maand waarin ons meer aandag aan sending en evangelie gegee het. Die rede? Dr Piet van Staden stel dit mooi in die voorbladartikel dat die uitstorting van die Heilige Gees die moment in...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Friday, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Hoeveel keer hoor ’n mens nie in gesprekke met ouer mense hoe goed die ou tye, die verlede was nie… Partymaal vertel hulle van tye waarvan ek, ’n 55-jarige, ook nog deel was, wat ek ook meegemaak en beleef het. Soms wonder ek of ek nie op daardie spesifieke...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Hier is ons ’n jaar later… ’n Jaar waarin Covid-19 deel van ons elke dag se bestaan geword het. ’n Jaar waarin ons kerkgeboue met tye toe was en ons geleer het om die evangelie op ander maniere te verkondig. ’n Jaar waarin ons familie en vriende gegroet het wat...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Tuesday, 2 March, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Ek is al 14 jaar betrokke by die redaksie van Die Hervormer, vyf jaar daarvan as redakteur. In hierdie tyd het ek baie uitgawes onder oë gehad, maar nog nooit het ’n uitgawe my so emosioneel geraak soos hierdie uitgawe nie. ’n Groot deel van hierdie uitgawe handel oor...