geskryf deur Oupa Stoep | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Benoude Bertus van Brandvlei skryf: Beste Oupa Stoep, ek het aan Oupa se postuur gesien dat Oupa nie skaam is om te eet nie, daarom hoop ek Oupa kan my help met ’n kosverwante vraag: As ek probeer vleis braai, eindig ek op met swart verkoolde brandoffers in plaas van...
geskryf deur Redaksie | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Ds C (Chris) le Roux van Stellenbosch/Worcester het sy PhD in Semitiese Tale aan die Noordwes-Universiteit verwerf. Die titel van sy proefskrif is ’n Retories-kritiese studie van die verhaal van Bashir (Leiden Oriental Ms 951(2)). Die gradeplegtigheid sal virtueel in...
geskryf deur Redaksie | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Die Kommissie van die AKV het by hul vergadering gehou in Maart 2021 weer besin oor die elektroniese intekening op Die Hervormer. Die elektroniese intekenmodel van Die Hervormer het gemeentes se tradisionele intekening op ’n aantal gedrukte kopieë in 2015 vervang toe...
geskryf deur Dr Piet Boshoff (Emerituspredikant) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Ignatius WC van Wyk Martin Luther: ’n Inleiding tot sy lewe, denke en geskrifte HTS Teologiese Studies/Theological Studies Supplement 13Aosis, Kaapstad 2019 In 2018 tree Natie van Wyk af as professor in Sistematiese Teologie. Hy kon terugkyk op ’n lewe van toegewyde...
geskryf deur Ds Willem Dreyer (Delareyville) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Ds Dirk van der Hoff was die eerste predikant van die Hervormde Kerk na die Groot Trek. Hy was van 1853 tot met sy dood in 1881 predikant in die Transvaalse Republiek en is een van die mees omstrede figure in die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis. Party skel hom uit as...
geskryf deur Prop Sariné Potgieter (Beroepafwagtend) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
As ’n meesterstudent en aspirantpredikant van die NHKA het ek gedurende my studies gereeld gevoel dat ek binne kerklike kringe uitgedaag word as gevolg van my vroulike liggaamlikheid. Gedurende my studiejare is ek gereeld gekonfronteer met vrae en opmerkings soos:...
geskryf deur Robin en Carmin Schutte (VSA) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Meer as ’n jaar gelede het die Covid-19-virus van die Wuhanprovinsie in China versprei na alle kante van die wêreld. Op 21 Januarie 2020 is die eerste geval van dié virus aangemeld in die Verenigde State. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het later in die maand die...
geskryf deur Nico en Nellie Joubert (Kanada) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Hier sit ons paar Suid-Afrikaners in die noorde van Kanada, in die klein dorp Lac La Biche met sy ongeveer 10 000 inwoners. In die winter is dit hier maklik tot minus 40/45 ºC en in die somer plus 30 ºC. Soos dit algemeen hier in die land is, word die dorpie ook deur...
geskryf deur Maureen van Wyk (China) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Verlate strate en die voortdurende geloei van ambulanssirenes was ’n algemene verskynsel in China hierdie tyd verlede jaar. Vir my as buitelander was die situasie vreesaanjaend, aangesien dit gepaard gegaan het met ’n onkunde van die taal en duisende kilometers weg...
geskryf deur Lizelle Swart (Australië) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Op 17 Januarie 2020 het ons Chrisjan op die lughawe gegroet om solank te begin werk in Australië. Die laaste reëlings moes afgehandel word en die totsiens sê aan almal was een van die moeilikstes. Êrens tussendeur die laaste rukkie se werk, afskeidspartytjies, regpak...