by NHKA | Monday, 29 July, 2019 | Augustus 2019 Jaargang 112, Nommer 5, Die Hervormer
Tot alles in staat Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Filippense 4:...
by NHKA | Tuesday, 16 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Ons het vanaand weer ouderlinge en diakens in ons gemeente bevestig, en daarom sal dit miskien goed wees om weer so bietjie stil te staan by die wese van kerkwees. Ons het so pas weer eens gehoor dat die kerkraad geroep is...
by NHKA | Tuesday, 16 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: In ‘n boek wat so pas verskyn het met die titel ‘Dit kan ek nie glo nie’ bepleit J A T Robinson dat ons die inhoud van die Bybel moet herinterpreteer, en wel op so ‘n manier dat die boodskap van die Bybel vir...
by NHKA | Tuesday, 16 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in ons Here Jesus Christus Dit gebeur dikwels dat persone wat deur u, die gemeentevergadering, verkies word om as ouderling of diaken te dien, nie vir die taak kans sien nie. Die rede hiervoor is gewoonlik drieledig van aard. Eerstens is daar soms...
by NHKA | Tuesday, 16 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, die tema van ons prediking is: ’n Dienaar van Christus, en dan wil ek hierdie tema verder belig met ‘n gedeelte uit Efesiërs 2 vers 3: “Ons is deur ons sondige begeertes oorheers en het gedoen net waartoe ons luste ons gelei het en wat in...