Johannes 10: 1-21 – Ouers is ook herders

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Op ‘n hele klomp plekke in die Bybel, word die gelowige met ‘n skaap vergelyk. En eintlik, broers en susters, is dit alles behalwe ‘n kompliment. En kom ek verduidelik: Een van my loseermaats op universiteit se ouers...