Lukas 15: 1-31 – Kan God oor ons feesvier?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons almal ken die gedeelte wat ons vanoggend saamgelees het, baie goed. Dit is ‘n gedeelte waaroor daar al baie gepreek is, juis omdat die inhoud van die gedeelte soveel moontlikhede daarstel. Ek wil vanoggend hierdie...