Filippense 3: 1-16 – Gelowig of godsdienstig?

Broers en susters in onse Here Jesus Christus Verlede naweek was Paasnaweek. En weer het ons, in die verkondiging, iets probeer sê van die kruis en opstanding van Jesus Christus. Die krag van die kruis, en die krag van die opstanding, noem ons dit soms. Die vraag is...

Johannes 3: 1-6 – Geestelik moeg en afgemat

Broers en susters in onse Here Jesus Christus God se mense, God se kinders, doen anders en dink anders. Leef anders. Nie, broers en susters, omdat ons maar net ander gewoontes as ander het nie, maar omdat God se kinders, God se mense, nuwe mense is. Omdat God ons van...

Johannes 19: 23-30 – Ek is dors

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is vir ons as God se kinders moeilik om aan Jesus Christus, wat God is, heilige God is, as mens te dink. Tog sien ons dat veral die skrywers van die vier evangelies plek plek baie duidelik na Jesus Christus se...

Kolossense 2: 8-15 – Doopdiens vir Adventstyd

1. VOTUM Ons het die Here altyd by ons: omdat Hy met ons is, sal ons nie struikel nie. Gemeente, genade en vrede vir u van God, ons Vader, van Jesus Christus, die Here, en van die Heilige Gees. Amen. 2. LOFSANG : Gesang 87:1; 2; 4+ 5. 3. DOOPFORMULIER Gesang : 321:1...