by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus God is groot. Dit leer die Bybel ons op baie plekke. En op net soveel plekke leer die Bybel ons wat God se grootheid alles beteken: Hy is genadig, Hy versorg, Hy bly getrou aan sy beloftes, Hy is regverdig, Hy is goed,...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Prediking Wat ’n vreemde teks om te lees by die begrafnis van iemand. Ons lees dit gewoonlik wanneer twee mense trou. Meer nog: huwelik sê iets van ‘n nuwe lewe. En vandag is ons saam omdat daar ‘n einde aan ‘n lewe gekom het. Wanneer ons egter hierdie gedeelte anders...
by NHKA | Wednesday, 10 July, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Vers 18: “Wees bly, en jubel sonder ophou oor wat Ek gaan skep”. Broers en susters, familie en vriende: ‘n Mens is sprakeloos in ‘n situasie soos hierdie. Is daar iets wat ons kan doen om die pyn en hartseer draagliker te maak? Is ons werklik so uitgelewer en...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Tema: Woorde wat lewe gee Die gekose teks(te) maak die genoemde perikope veral geskik vir prediking rondom Pinkster. Soos uit die onderstaande preek afgelei kan word, is die perikoop uit Esegiël ook geskik vir prediking rondom die bediening van die sakrament van die...
by NHKA | Tuesday, 9 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke
Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ons vier vandag Pinkstersondag, die tiende dag nadat Jesus na die hemel opgevaar het, die dag waarop God sy Gees op die mens uitgestort het. Daarom kan ons nie anders as om vanoggend in die prediking aan die Gees, as die...