by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Maak nie saak van uit watter hoek ons na die huwelik kyk nie, die huwelik en liefde gaan hand aan hand. Omdat twee mense vir mekaar lief word, trou hulle later. As die liefde iewers verlore raak – om watter rede ook al –...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters, vriende, en N en N: Vergun my die geleentheid om op hierdie mooi dag in julle lewens ‘n paar gedagtes te wissel oor die paar verse in Habakuk, wat ek, op julle versoek, vir ons aan die begin saamgelees het. In hierdie gedeelte vind ons Habakuk...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Broers en susters in onse Here Jesus Christus Die lewe gebeur nie maar sommer net nie. In hierdie lewe kom ons nie maar net sommer dinge oor nie. Sekere goed duik nie eenvoudig maar net op in ons lewenspad nie. Want op een of ander manier, soms verstaanbaar, soms nie,...
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Opening “Lord, Heavenly Father, we are here gathered in Thy name. May then the thoughts of our minds and the words from mouths be well accepted to Thee. Beloved, Grace to you from God, our Father And from the Son And from the Holy Spirit, Both now and forever more....
by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede
Geliefdes van ons Here Jesus, die teksvers vir ons prediking kom uit Psalm 25 verse 4 en 5: “Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie. Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin, want U is God, my redder. In U stel ek elke dag my verwagting.”...