Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Lukas 23: 26-43 – God vra ware berou oor sonde

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Pinkster en Koninkrykstyd, Preke

Geliefdes van ons Here Jesus, ons teksvers vir hierdie prediking kom uit ons gelese gedeelte, uit vers 28: “Maar Jesus het na hulle toe omgedraai en gesê: ‘Vroue van Jerusalem, moenie oor My huil nie, huil oor julleself en julle kinders …’” Broers en susters, as...

1 Korintiërs 15: 12-19 – God het trane op sy wange

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Skriflesing: Johannes 11:33-44 Sang: Prediking: Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Bonhoeffer, een van die grootste teoloë van ons tyd, was een van die Duitsers wat tydens die Tweede Wêreldoorlog erg kritiek uitgespreek het teen Hitler en sy bewind,...

Matteus 27: 45-50 – Die trein na die hel

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Etty Hillesum, ‘n Hollandse Jodin het ‘n boek geskryf met die titel ‘Treine na die hel’. Sy het tydens die Tweede Wêreldoorlog geleef en is, saam met baie ander Jode, soos vee wat na die slagpale op pad is, deur die...

Psalms 42 en 43 – Verlang ons nog na God? (’n Preek vir die Sondag wat volg op Hemelvaart)

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Dit is deel van ons lewe om te verlang. Ons verlang dikwels na ons kinders, veral as hulle ver of weg van die huis is, ons verlang na ons geliefdes, ons verlang na daardie mense wat op ‘n tyd deel van ons lewens...

Handelinge 1: (7) 9-11; Lukas 24: 4-9; Markus 16: 5-7 – Nie kyk nie, doen

by NHKA | Monday, 8 July, 2019 | Lydenstyd, Paasfees en Hemelvaart, Preke

Tema: Hemelvaart: nie kyk nie, maar doen Die preek wat gevolg is gebou op twee eksegetiese insigte: eerstens die feit dat die skrywer van Lukas-Handelinge Lukas afsluit met ‘n vertelling rakende die hemelvaart van Jesus en Handelinge feitlik begin met ‘n vertelling...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons