Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Spreuke 1: 1-10; 3: 5-8; 4: 10-19; 5: 3-6 – Wat bring ware geluk?

by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Ek wil die prediking vanoggend begin met twee vrae, een aan die kinders, en een aan al die ouers wat vanoggend hier is. Die vraag aan die kinders is die volgende: Wat wil julle eendag in die lewe bereik? Ek wens ons kon...

Galasiërs 3: 21-29 – Wat beteken dit dat ons gedoop is?

by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Kom ons begin vanoggend deur kortliks iets te sê oor die verskille tussen ons wat vanoggend hier saam is. Eerstens is daar tussen ons almal hier sigbare verskille. Ons almal lyk nie eenders nie, trek nie eenders aan nie,...

Johannes 5: 1-17; Kolossense 2: 11-14 – Wat behoort te gebeur wanneer God mense ontmoet?

by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Vir ‘n baie lang tyd kon ek hierdie verhaal nie verstaan nie. Het dit vir my nie sin gemaak nie. Want dit gaan oor ‘n man wat skaars genoeg geloof gehad het om op te staan, maar Jesus behandel hom asof hy sy...

Matteus 20: 29-34 – Wanneer godsdiens lelik is

by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters in onse Here Jesus Christus: Die inhoud van ons gedeelte van vanoggend is baie eenvoudig: Jesus was op pad na Jerusalem, en by Jerigo het hy by twee blinde persone verbygegaan. Die twee blindes het die gewoel en getrap van al die voete gehoor en na...

Deuteronomium 14: 22-29; 16: 9-15 – Vreemde vreugde en vreemde blydskap

by NHKA | Dinsdag, 16 Julie, 2019 | Preke, Spesiale geleenthede

Broers en susters en kinders in onse Here Jesus Christus: Wanneer ‘n mens dele uit Deuteronomium 14 en 16 lees, dink jy onwillekeurig aan die bekende blydskapwoorde in Paulus se tronkbrief aan die Filippense, waar daar nie minder as sewe keer van blydskap...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons