by At Hattingh (Gemeente Krugersdorp-Noord) | Tuesday, 24 February, 2026 | Artikels, Persoonlike groei
Bediening is vir my nie iets wat net op ’n Sondag gedurende die eredienste plaasvind nie. Dit is ’n lewensritme. Dit is mense, grondpaaie en kombuistafels, hospitaalkamers en kerkbanke wat al baie trane gesien het. My ervaring van bediening binne my gemeente het my...