by Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Die jaar 2026 is ’n jaar van besondere kerkhistoriese herdenking. Die NG Kerk vier die 40-jarige bestaan van die historiese dokument Kerk en Samelewing – ’n dokument wat apartheid verwerp het en verklaar het dat die kerk oop is vir alle rasse. Hierdie dokument word...
by Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Elke jaar vier ons op die laaste Sondag van Oktober Hervormingsfees. Dan draai ons die horlosie terug na die 15de eeu, terug na dit wat Martin Luther gedoen het om die Hervorming se bal aan die rol te sit. Op 31 Oktober 1517 gaan hamer Martin Luther 95 stellings vas...
by Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Dinsdag, 7 Februarie, 2023 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2023, Jaargang 115, Nommer 8
Dr Antionette Janse van Rensburg het aan die begin van 2021 ’n PhD-graad in Kerkgeskiedenis en Kerkreg behaal. Die titel van haar proefskrif was Godsdiens en die reg. ’n Herwaardering van die Hervormde Kerk se Besluit 41 (2016) oor homoseksualiteit. Hierdie artikel...