by Oupa Stoep | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Puntenerige Pastor van Pelgrimsrus vra: Beste Oupa Stoep, ek het kom aftree hier in die Laeveld en gedink dat ek ’n rustige bestaan op ons ou erfplasie sou kon voer. Die woord het egter gou uitgelek dat ek steeds ’n huweliksbevestiger is, en nou word ek dikwels gevra...
by Clarika Hattingh (HTK/Sinodaal) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Mnr Johan Hattingh help dr Wouter van Wyk met die plasing van sy vlakvarke Op Vrydag 30 Augustus het die sinodale personeel Clay Café in Montana met gemengde gevoelens genader. Ons vier Loslitdag 2024 en ons gaan verf! Sommige het presies geweet wat wag, maar sommige...
by Ds Andries Burger (Gereformeerde predikant in Gemeente Pinetown) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die kerkraad van Gemeente Pinetown Sedert 27 November 2022 is ons effektief ’n nuwe gemeente van Jesus Christus. Vir ons en ons gemeenskap is dit ’n nuwe hoofstuk in die geskiedenis van Christus wat sy kerk bou – steeds op daardie selfde fondament van die apostels en...
by (Dr Antionette Janse van Rensburg (UP, Gemeente Montana) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Elke jaar vier ons op die laaste Sondag van Oktober Hervormingsfees. Dan draai ons die horlosie terug na die 15de eeu, terug na dit wat Martin Luther gedoen het om die Hervorming se bal aan die rol te sit. Op 31 Oktober 1517 gaan hamer Martin Luther 95 stellings vas...
by Dr Christo Pretorius (Pretoria en Wonderboom-Suid) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die Van der Hoff Teologiese Vereniging vier vanjaar sy honderdjarige bestaan en in die Kerk se Argief lê spore daarvan in notules, lesings en feesblaaie. Die eerste treë word op 24 Maart 1924 aangeteken. Onder die agerende voorsitterskap van dr SP Engelbrecht word die...
by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Formidabel. ’n Woord wat ’n mens normaalweg assosieer met iemand wat die liggaamsbou het van ’n Eben Etzebeth. Maar formidabel kom ook in kleiner gestaltes. Hiervan is Tessa Oppermann ’n uitmuntende voorbeeld. Tessa is in Maart 2004 deur dr Paul de Beer op...
by Dr Johan Bester (Randfontein Midpark/SGB) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Vanjaar se VTT, My roeping vir die Noordwesstreek, is op 21 en 22 Augustus by die Venterskroonkampterrein aangebied onder die bekwame leiding van ds Willem Kok, die streekverteenwoordiger, en dr Marina Kok-Pretorius namens Gemeente Potchefstroom. Die aanbieders was...
by Redaksie | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
U is met my in donker tye Selfs as ek in die donkerste kloof ingaan, is ek nie bang vir gevaar nie, want U is by my. Dit is u staf en u stok wat my gerusstel (Psalm 23: 4, AFR2020). Jesus, U gaan voor – ons volg in u spoor.U ken alle lewenspaaie,al die hoogtes,...
by Dr Hennie Botes (Emeritus/Buffelspoort) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Lees Lukas 23: 33-49 Die hoofman van die Romeinse soldate, wat die dag met Christus se kruisiging diens gedoen het op Golgota, het die oomblik toe Christus sy laaste asem uitgeblaas het, uitgeroep: Waarlik, hierdie man was die Seun van God (Mark 15: 39, AFR33/53). Dit...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Vrydag, 20 September, 2024 | Die Hervormer, Oktober 2024, Jaargang 117, Nommer 6
Die Hervormer se Oktober-uitgawe bespreek jaarliks die bekende insidente wat met die Reformasie geassosieer word, en tereg so. Daar was egter ook vele ander interessante gebeurtenisse in die tyd van die Reformasie wat nie dikwels gedeel word nie – en tog sou dit ’n...