by Oupa Stoep | Vrydag, 27 Maart, 2026 | April 2026, Jaargang 119, Nommer 1, Die Hervormer
Verswelgde Vernon van Viljoenspos vra: Beste Oupa Stoep, ek probeer elke jaar my verdiep in die stille gewydheid van Lydenstyd, maar dit begin vir my voel of die heelal teen my saamspan om hierdie tyd van die jaar alles behalwe ’n rustige tyd te maak. Naas ’n mens se...
by Oupa Stoep | Maandag, 2 Maart, 2026 | Die Hervormer, Maart 2026, Jaargang 118, Nommer 9
Angstige Anna van Anysspruit vra: Beste Oupa Stoep, my eggenoot is nou al vir baie jare ’n ouderling in ons gemeente. Ons ouderlinge sit nog in die ouderlingsbanke en dis nou waar die moeilikheid begin. Ek is nie daar langs my dierbaarste man om hom in die ribbes te...
by Oupa Stoep | Donderdag, 29 Januarie, 2026 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2026 Jaargang 118, Nommer 8
Ywerige Yvette van Yzerfontein vra: Beste Oupa Stoep, soos elke jaar is daar merkbaar meer mense in die eredienste, ook meer kinders wat die kategese bywoon. Wat kan ek doen om te keer dat hulle nie stelselmatig minder word soos die jaar verloop nie? Beste Yvette, jy...
by Oupa Stoep | Vrydag, 31 Oktober, 2025 | Die Hervormer, November/Desember 2025, Jaargang 118, Nommer 7
Vitterige Veronique van Verena vra: Beste Oupa Stoep, ek het pas my aanstelling as huweliksbevestiger gekry. Ek wil graag alles perfek reg doen, maar ek is so bang dat ek ’n huwelik bevestig wat onwettig is omdat die paartjie verlangse familie van mekaar is. Kan Oupa...
by Oupa Stoep | Vrydag, 26 September, 2025 | Die Hervormer, Oktober 2025, Jaargang 118, Nommer 6
Stomgeslane Stiaan van Speelmanskraal vra: Beste Oupa Stoep, help asseblief! Ek word oorval deur lidmate wat my kom sien vir berading. Ek het twee probleme: Ek weet nie wat om te verwag as die mense by die voordeur instap nie, en ek weet ook nie hoe ek hulle altyd met...